Age:
10 - Adult
 Language:
Afrikaans
Time: 
60-90 minutes
Players: 
2-6
Type: 
  Family
 Genre:
Christian
 Age:
10 - Adult
 Language:
Afrikaans
Time: 
60-90 minutes
Players: 
2-6
Type: 
  Family
 Genre:Knowledge
Kalologos Bybel-bordspel is ’n bordspeletjie wat gemik is daarop om jou Bybelkennis doeltreffend te toets en uit te brei. Terselfdertyd kan spelers die samesyn geniet en die Bybel beter leer ken.

Kalologos gee ook praktiese uiting aan Christene se interaksie met die Bybel en God. Dit word gedoen deur die toekenning van talente en laste, asook vergifnis en Woekergeleenthede.

Die doel van die spel is om die boodskap tuis te bring dat mense moet woeker met hul God-gegewe talente, en ook dat jy altyd jou laste na die Kruis van Jesus Christus kan bring.

Met Kalologos toer spelers deur die Ou- en Nuwe Testament en versamel in die proses talente deur die beantwoording van vrae en aksie-opdragte , maar kry ook laste by; soos spelers aanbeweeg. Daar is ook geleenthede om met jou talente te woeker. Aan die voete van die Kruis word al jou Laste onvoorwaardelik weggeneem.

Kalologos is pret vir gelowiges en ‘n lekker spel vir geloofsbyeenskomste vir oud en jonk.    






Spelbord: Ja
Spelerborde: 6
Speelkaarte: 160 & 11 Woekerkaarte
Geldstukke: 60 Talente, 80 Silwerstukke & 40 Laste
Speelstukke: 6
Boks: Basis en deksel
Speelbord: Ja (6 plase)
Speelkaarte: 132 – 60 prentkaarte en 72 speelkaarte
Speelstukke: Nee
Geld: Ja
Ander: Geen
Dobbelsteen: Nee
Reëls: Ja

Spelbord: Ja
Spelerborde: 6
Speelkaarte: 160 & 11 Woekerkaarte
Geldstukke: 60 Talente, 80 Silwerstukke & 40 Laste
Speelstukke: 6

Share by: