Ouderdom:
6 - Volwasse
 Taal:
Afrikaans

Tyd: 
30 minute
Spelers: 
2-8

Tipe: 
  Familie
 Genre:
Godsdiens
Ouderdom:
6 - Volwasse
Taal:
Afrikaans
Tyd: 
30 minute
Spelers: 
2-8
Tipe: 
  Familie
 Genre:
Godsdiens
Leer jou Bybel beter ken deur hierdie bordspel wat insluit: kennis vrae, stomstreke, woordraaisels & illustrasies.

Leer meer oor God en sy volk en hoe God nog deur al die jare sy kinders se voetspore lei.

Feite en teksgedeeltes is direk uit die Bybel geneem. Ingesluit is 300 speelkaarte met ‘n verskeidenheid van vrae.

Daar is ‘n voorgestelde roete waarop die Israeliete getrek het vanuit Egipte na Kanaän. Die roete het 13 stoppe. Elke span begin by Rameses en beweeg op dieselfde roete aan soos wat die korrekte antwoord gegee word tot by Jerusalem.

Daar word in spanne gespeel, tot 6 spanne kan teen mekaar speel. Die speelkaarte sluit in algemene kennis vrae oor Bybel feite, stomstreke oor sekere gebeurtenisse of items uit die Bybel, woordraaisels en prente om te identifiseer.

Boks: basis en deksel
Speelbord: Ja
Speelkaarte: 300 kaarte met verskeie Bybelvrae
Speelstukke: 6 plastiek speelstukke
Ander: Uurglas
Dobbelsteen: Ja
Reëls: Ja
Boks: Basis en deksel
Speelbord: Ja
Speelkaarte: 300 kaarte met verskeie Bybelvrae
Speelstukke: 6 plastiek speelstukke
Ander: Uurglas
Dobbelsteen: Ja
Reëls: Ja
Share by: