Ouderdom:
6-volwasse
Taal:
Tweetalig

Tyd: 
10-15 min
Spelers: 
2-6
Tipe: 
  Familie
Genre:
Natuur
 Ouderdom:
6-volwasse
Taal:
Tweetalig
Tyd: 
10-15 min
Spelers: 
2-6
Tipe: 
  Familie
Ge nre:
Natuur
 Ouderdom:
6-volwasse
 Taal:
Tweetalig
Tyd: 
10-15 min
Spelers: 
2-6
Tipe: 
  Familie
Genre:
Natuur
ZA Safari: Soogdiere van Suider-Afrika is 'n troefkaartspeletjie.

ZA Safari: Soogdiere van Suider-Afrika leer spelers meer oor soogdiere op 'n prettige, insiggewende manier.

Wie het die meeste kennis, maar onthou: geluk is deel van die spel!

36 soogdiere, insluitend die groot 5 en ook kleiner diere.

ZA Safari: Soogdiere van Suider-Afrika sluit ook Afrika-name van ons soogdiere in om meertalige vaardighede 'n hupstoot te gee, terwyl feite in Afrikaans en Engels spelers inligting oor ons manjifieke fauna-koninkryk sal gee.


Boks: Ja
Speelkaarte: 36
Reëls: Ja
Boks: Ja
Speelkaarte: 36
Reëls: Ja
Share by: